Kontak
email: info@othelloaftreeoord.co.za
Tel: 021 982 7047
Fax: 021 982 7047
 

Welkom by die privaat aftree-oord Othello waar sorg, samesyn en sekuriteit tot ’n verrykende leefstyl lei. Ons bied verskeie verblyfopsies, topgehalte fasiliteite, mediese ondersteuning en ’n verskeidenheid dienste. Othello is in die noordelike woongebiede van Kaapstad geleë en is 10 minute se ry van die Cape Gate Winkelsentrum.